Werkwoorde: Hulp- en koppelwerkwoorde (Afrikaans FAL)
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie “prenentation” in pdf-formaat die verskillende werkwoorde, naamlik:
· Hoofwerkwoord
· Hulpwerkwoord
· Koppelwerkwoord
Dit verduidelik wat elkeen van die bogenoemde werkwoorde is, asook hulle funksies. Voorbeelde van algemene woorde vir elkeen van die verskeie werkwoorde, tesame met voorbeeld sinne word ook ingesluit.
Ek vind dat die my baie gehelp het om die verskillende werkwoorde vir die leerders te verduidelik sodat hulle onderskeid tussen die werkwoorde kan tref.