WackyNix Warmlugballon Klas Dekor (AFR)
WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.
$10
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die WackyNix Warmlugballon Klas dekor is bewerkbaar (editable) en het die volgende:
Deur plakkaat
Vak plakkate
Vlaggies
Nommers 1- 20
Klas Kaptein Balkie
Boodskapper balkie
Gang Pas
Alfabet
Dae van die week
Maande van die jaar
Groep nommers
Kleure
Vorms
Welkom Banier