R88.55

Resource Description

Gebruik die kaart of plakkate om teenoorgesteldes te bespreek. Die volgende teenoorgesteldes en konsepte word voor gestel:
1.Voor en agter
2.Bo en onder
3.Agter en voor
4.Groot en klein
5.Warm en koud
6.Dag en nag
7.Op en af
8.Nat en droog
9.Leeg en vol
10.Vet en maer
11.Naby en ver
12.In en uit
13.Swaar en lig
14.Baie en min
15.Hard en sag
16.Vinnig en stadig
17.Gelukkig en hartseer
18.Lank en kort
19.Oop en toe
20.Vuil en skoon
21.Lank en kort
22.Aan en af

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.