Waar is my Mamma? Afrikaans – Beplanningsvaardighede
$7
Resource Description
Beplanningsvaardighede help om angs te verminder. In vandag se besige lewens ervaar selfs ons kinders spanning. Ons kan hulle help deur hulle te leer om goed te beplan.
Beplanningsvaardighede help kinders met probleem oplossing en besluitnemingsvaardighede. Dit help hulle om kreatief en krities te kan dink. Deur goeie beplanning kan jou kind makliker besluit hoe om ‘n taak effektief aan te pak.
Wat kan my kind leer:
1. Beplanningsvaardighede – bou die diere in die korrekte volgorde.
2. Fyn motoriese vaardighede.
3. Skêr vaardighede.
4. Interessante feite oor die diere in die storie.
5. Leesboekie vir ouer kinders.
6. Uitbrei van woordeskat.
Wat is ingesluit:
1. Storieboek.
2. Feite oor die diere.
3. Swart en wit agtergrond vir al die diere.
4. Diere dele om uit te sny en te bou op die agtergrond.
5. Doolhof speletjie.