Voegwoorde – Monster Aktiwiteit
R86.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Doel: Hierdie aktiwiteit kan gebruik word om voegwoorde en kombinasies van sinne te teiken. Voegwoorde sluit in: maar, en, want, dan, toe.
Print al die kaarte, sny uit en lamineer.
Om te speel: Gebruik ‘n dobbelsteen en die bordspel.
Plaas twee plekhouers (bv. skuifspelde/munte) op die bordspeletjie.
U kind kombineer twee kaarte (ooreenstemmend met die monster prente) met die regte voegwoord.
Daarna sê hy/sy wat in elke sin gebeur.
Nou mag hy/sy die dobbelsteen rol en sy/haar plekhouer skuif.
Die wenner is die speler wat eerste die eindpunt behaal.