Vlak 2: My Huis | Kleuter Temas en Taal
$9
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Leer lekker saam met ons oor ‘My Huis’! Ons kleurvolle Afrikaanse lesse omvat ‘n verskeidenheid onderwerpe van aanvangskennis en persoonlike welstand hoofsaaklik gemik op kleuters en beginner lesers. Die e-boekies help jonges om die wêreld waarin hulle leef te verstaan en waardeer — alles terwyl hulle ‘n taal ontwikkel om dit met ander te kan deel.
VLAK 2 BEVAT:
20 Lesse oor die onderwerp: “My Huis”
- Les 1: My Adres
- Les 2: Ons Bou ‘n Huis
- Les 3: Ons het Bure
- Les 4: My Slaapkamer
- Les 5: Speelgoed
- Les 6: Maats
- Les 7: Ontmoet my Maats
- Les 8: Ons Badkamer
- Les 9: Higiene
- Les 10: Ons Eetkamer
- Les 11: Ons Kombuis
- Les 12: Kos
- Les 13: Klere
- Les 14: Wasdag
- Les 15: Kleure
- Les 16: Vorms
- Les 17: Ons Tuin
- Les 18: Troeteldiere
- Les 19: Kompos
- Les 20: Veiligheid
ELKE LES BEVAT:
- Agtergrond inligting rakende ‘n spesifieke onderwerp.
- Vyf tema prentjies met begeleidende sinne.
- ‘n Verbale uitdrukking taak.
- Woordeskat prentjies om gesprekke om die onderwerp te lei.
… alles in ‘n omgewings-vriendelike PowerPoint Slideshow formaat (.ppsx).
NOG SHWESHE KLEUTERS PRODUKTE: