Tel in 2’s
$3
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n 100 blok en op hierdie blok is die 2’s ingekleur. Hierdie blok kan grondslagfse leerders help om in 2’s te tel. Leerders kan al die gekleurde getalle tel en oefen om in 2’s te tel. Die verskillende getalle is met geel gemerk waar die leerder moet tel.