Tel: 1 – 10
$1
Resource Description
‘n Prettige PowerPoint om deur die jaar te gebruik om kinders te leer tel.
Hierdie PowerPoint is in Afrikaans, dus kan dit ook gebruik word vir Afrikaans FAL.
Hierdie PowerPoint is gepas vir Gr R en 1 en kan ook gebruik word vir remidiërende klasse.