SW 6 Geskiedenis Toets K2 2024
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geskiedenis Toets Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 40 punte
Kwartaal 3: Mapungubwe – 15 punte
Kwartaal 4: Ontdekkers van Europa – 25 punte
Twee verskillende toetse en memorandums. Een toets dek Da Vinci en die ander Galileo.
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word en PDF formaat
Also available in English!