Sosiale Wetenskappe Geografie Graad 6 Kwartaal 1 Kontrole Toets
$5
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die Geografie Kontrole toets is opgestel om werk van kwaartaal 1 (Lengte – en breedtegraadlyne, halfrondes, Skaalwerk, Reguitlyn afstande, Atlaswerk, Globale Statistieke) te assesseer.
‘n Nasienriglyn is bygevoeg.
Die toets se totaal is 40 punte.