Soek die woorde – klinkers
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie boekie het 50 bladsye en behandel die klinkers:
a, e, i, o, u, y
– Soek die woorde oor elke klinker
– Skryf die woorde oor vir elke woord
– Maak ‘n sin met elke woord
Hierdie boekie het ongeveer 120 woorde om te oefen.