Soek die woord en sy prent – 36 bladsye
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie oefening is geskik vir begin lesers. Lees die woord, verbind dit met sy prentjie en soek dan die woord tussen die geskommelde letters. Die dokument bestaan uit 36 bladsye wat begin by drie letter woorde, dan vier letter woorde en dan woorde met dubbel klanke.