Skoolgereedheid inligtingstuk
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Skoolgereedheid is ‘n proses. Dit verwys na ‘n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie werkboek is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling.
Inligting vir ouers en opvoeders.