Sinskonstruksie: Verander na verledetydsvorm – Kersfees
Resource Description
Hierdie Afrikaanse produk teiken sinskonstruksie. Hier word van die leerder verwag om ‘n sin (hedetydsvorm) na die verledetydsvorm te verander. Sinskonstruksie is belangrik sodat die leerder hom/haarself meer effektief kan uitdruk. Spraakverstaanbaarheid word geaffekteer deur sinskonstruksie.
Baie pret vir die hele gesin.
$4
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.