Plaaslike Mark segmente (Engels & Afrikaans les)
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Suid-Afrika se plaaslike toerismemark bestaan uit n groot verskeidenheid mense
Om effektief elkeen se behoeftes te bevredig, moet die toerismebedryf hierdie mense versigtig groepeer en produkte vir elke groep voorsien.
Die groepering staan bekend as marksegmentering..
There are many different types of people that make up South Africa`s domestic tourism market and in order to effectively provide for each one’s need, our tourism industry should carefully group people together and provide products for each group.
This grouping is called market segmentation.
PowerPoint vir albei tale beskikbaar.