Plaaslike Mark segmente
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Suid-Afrika se plaaslike toerismemark bestaan uit n groot verskeidenheid mense.
Om effektief elkeen se behoeftes te bevredig, moet die toerismebedryf hierdie mense versigtig groepeer en produkte vir elke groep voorsien.
Die groepering staan bekend as marksegmentering.
Die les bied ‘n PowerPoint oor die segmente.