Orden prente minste na meeste 1 tot 10 : Tema Reptiele
8 stelle prentekaarte met 10 kaartjies per stel.
Tema: Reptiele
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
8 stelle prentekaarte met 10 kaartjies per stel.
Deel van die CAPS kurrikulum is om prentekaarte te orden van minste na meeste.
Die kaartjies kan ook gebruik word om begrippe soos baie, min, minder as, meer as, minste, meeste en ewe veel vas te lê.
Elke leerder het sy eie stel kaartjies wat dit ideaal vir groepwerk maak. Kinders oefen op ‘n speelse manier om te skat en hoeveelhede te orden.
Dit kan ook met sukses gebruik word vir assessering en intervensie.