ONS HERSIEN NR 1
Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 34 skyfies.
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Ons hersien no 1:
INTENSIEWE VORME
ANTONIEME
TELWOORDE
VERGELYKINGS
Twee spanne speel teen mekaar, Groep 1 en Groep 2.
Een uit elke groep kry ‘n beurt om te antwoord.
Daar is vier afdelings om uit te kies.
Elke leerder in ‘n groep mag sy eie vraag kies.
Groep 1 se vrae staan aan linkerkant en Groep 2 aan die regterkant.
Elke afdeling het drie vrae.
Gedurende die speletjie moet die juffrou die telbord self byhou.
Klik op die tellinghouer blokkie die aantal kere wat die vraag werd is vir die groep se korrekte antwoord. Verkeerde antwoorde kry nie punte nie.
Sodra daar uit die speletjie gegaan word , herstel die telbord outomaties na (0 telling) vir die volgende keer.