NEON KLASTEMA
$8
Resource Description
HIERDIE KLASTEMA BEVAT DIE VOLGENDE;
- Welkomplakkaat
- Leerder voorblaaie
- Maande van die jaar
- Dae van die week (Maandag tot Vrydag)
- Alfabetvlaggies (losskrif en vasskrif)
- Klasreëls
- Verjaarsdae
- Seisoene
- Getalkaarte
- 2D-vorms
- Opskrifte: huiswerk, verjaarsdae, klaskapteine, leerder van die week.
- Naam etiket
- Banier
- Twee aanhalings
- Kennisgewingbord agtergronde
- Kennisgewingbord raampies
- Kennisgewingbord elemente
- Bevestigings
- Vakkie opskrifte
- Juffrou voorblaaie vir beplanning
- Muurkalender
Hierdie klastema word in PDF formaat aan u gestuur. Dit is nie aanpasbaar nie.