‘n Dag by die Hondesalon – Konsentrasie vermoë
R74.75
Resource Description
Die storieboek en aktiwiteite is geskik vir kinders tussen die ouderdom 3 en 5 jaar oud.
Om goed te kan onthou is belangrik vir kognitiewe ontwikkeling. Dit verbeter die kognitiewe vaardighede, soos, beplanning, aandag
gee en probleem oplossing. ‘n Goeie geheue help kinders ook om verskeie vaardighede te bemeester.
Wat is ingesluit:
1. ‘n Prettige storieboek.
2. Inkleur bladsy.
3. Soek die prentjies speletjie – goed vir bevordering van aandag en oplettendheid.
4. Pas die pare speletjie – goed vir geheue bevordering.
5. Watter kaart is nie daar nie, speletjie.
6. Plakkaat.
Wat kan my kind leer:
1. Verbeter konsentrasie vermoë.
2. Geheue
3. Help om oplettendheid te oefen.
4. Kreatiwiteit.
5. Uitbrei van woordeskat.