My Valentynsdag werkkaart
$2
Resource Description
Hierdie oulike en interaktiewe werkkaart help kinders om waardering en vriendelikheid op ‘n kreatiewe manier uit te druk.
Kenmerke:
Skryfaktiwiteit– Leerders kan ‘n boodskap vir iemand spesiaal skryf.
Knip-en-plak-aktiwiteit– Perfek vir fyn motoriese ontwikkeling.
Kleur en versiering– Moedig kreatiwiteit aan terwyl hulle hul eie Valentynskaart maak.
Ideaal vir die klaskamer– Kan as ‘n individuele- of groepsaktiwiteit gebruik word.
Die produk is slegs in PDF formaat beskikbaar.