My troeteldier
Hierdie Power Point les bestaan uit 22 skyfies en is geskik vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
Gesonde eetgewoontes
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Power Point les.