My skool avonture (PDF)
$5
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie waardevolle A4-boek kan vanaf Graad RRR tot Graad 12 gebruik word en bevat die volgende: (94 Bladsye)
– Eerste dag van skool vir elke Graad
– My spog koevert waar rapporte, diplomas ens. gebêre kan word
– My mooiste prent / notas vir elke Graad
– 2 Bladsye vir elke Graad vir foto’s / herinneringe
– Hoogtepunte van die jaar / laaste dag van skool vir elke Graad
Print uit wat jy benodig en bêre in ‘n Flip-File vir langdurige gebruik.
Jou kind se hele skoolloopbaan in een boek!
Hierdie boek is in PDF-formaat en moet self geprint word.