$1

Resource Description

Hierdie flitskaarte is ‘n goeie manier om breinontwikkeling en om taalvermoë te ontwikkel.

Die produk bevat 25 groot flitskaarte.

Elke flitskaart bevat ‘n prentjie van die liggaamsdeel en die naam.

Jy kan altyd hierdie flitskaarte lamineer vir beskerming on langer te hou.

Dit sal ‘n lekker leerinstrument vir enige onderwyser by die skool of selfs by die huis.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.