My Graad 3 plekmatjie
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gebruik dit op die leerder se tafel wanneer daar gewerk word.
Sluit die volgende in:
– Dae van die week
– Maande van die jaar
– Alfabet hoofletters in lopende skrif
– Alfabet kleinletters in lopende skrif
– 2D-vorms
– 3D-vorms
– Getallelyn tot 50
– Getalle van 1-10
– Teller en noemer
– Optel, aftrek, vermenigvuldig en deel konsepte
Die groote is A4, maar kan ook A3 gedruk word