Meervoude vir kort en lang vokale Plakkaat_Graad 1,2,3 | Gratis
Resource Description
Meervoude vir kort en lang vokale – Plakkaat- kvk en kvvk (cvc & cvvc).
Hierdie Plakkaat help met die begrip vir “Meervoude vir kort en lang vokale”.
Dit is ideaal vir tuisonderrig gesinne of die klaskamer met kinders van graad 1-3.
Die Bundel beslaan 3 bladsye (voorblad & agterblad ingesluit).
Die bladsye bestaan uit die volgende:
1x Voorblad (kleur)
1x Plakkaat (kleur)
1x Agterblad (nog aktiwiteite, termes en voorwaardes, krediete)
Die hulpbron is nie op ‘n spesifieke kurrikulum gefokus nie, maar kan gebruik word vir Afrikaans as Eerste Taal of as Eerste Addisionele Taal.
__________________________________________________________________
Die plakkaat is deel van ‘n BUNDEL met woordlyste vir kort a, e, i, o, u en lang aa, ee, oo, uu woorde met hul lettergrepe en meervoude, die reëls en uitsonderings vir elke klank groep, werkskaarte en ander aktiwiteite. As jy belangstel in die Bundel, kliek op my winkel en vind hom onder die lys produkte beskikbaar.
_________________________________________________________________
Geniet dit!
Kopiereg © 2018 Beatrix Snyman (Buzy Beez Dzignz)
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.