Meervoude Reel 3 Power Point
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Power Point aanbieding oor die derde reël van Meervoude. Deur gebruik te maak van ‘n storie en oulike animasie om die reël van meervoude te verduidelik op ‘n manier wat die leerders se aandag hou en sodat hulle verstaan. Wanneer ‘n woord met ‘n gemengde klank, diftong of y geskryf word in die meervoud, word ‘n e bygevoeg. Daar word ook gekyk na die lettergreep verdeling van die woorde.