Meervoude Reel 2 Power Point
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Power Point aanbieding oor die tweede reël van Meervoude. Deur gebruik te maak van ‘n storie en oulike animasie om die reël van meervoude te verduidelik op ‘n manier wat die leerders se aandag hou en sodat hulle verstaan. Wanneer ‘n woord met ‘n lang klank geskryf word in die meervoud, val die een klinker weg en ‘n e word bygevoeg. Daar word ook gekyk na die lettergreep verdeling van die woorde.