Meervoude
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Werksvelle wat fokus op die toepassing van die meervoudsreëls vir kort klinkers, lang klanke en twee- en drieklanke. Daar is twee werksvelle vir elke reël wat differensieër in terme van verduideliking (soldate analogie en ‘n alternatiewe verduideliking).