meer as, minder as
R18.26
Resource Description
Hierdie dokument sluit meer as 60 bladsye in die getalgebied van 1 – 500 in.
Gebruik die velle om die konsep van ‘meer as’ en ‘minder as’ te ontwikkel.
Dit sluit ook aan by die ontwikkeling van getalbegrip.