Luisterbegrip – Hulle weet nie wat ons weet nie (10 Punte)
$3
Resource Description
Speel die 3minute onderhoud vir jou leerders.
Kurt Darren gesels oor sy inspirasie vir die liedjie “Hulle weet nie wat ons weet nie.”
Die hulpbron bevat:
- Word dokument met vrae en antwoorde – 10 punte
- PDF dokument met vrae en antwoorde – 10 punte
- Mp3 van die onderhoud met Kurt Darren