Letterkunde Taak: Navorsing, Skryfstukke en Mondeling (n Reëndag by die skool)
R72.45
Resource Description
Kwartaal drie is die kwartaal vir letterkundetake.
Hierdie taak is oor ‘n oorspronklike gedig, ’n Reëndruppel-simfonie by die skool.
Hierdie Letterkunde Taak bevat:
- Navorsing + Memorandum – 20 Punte (Literêre terme en Vrae oor die gedig)
- Kreatiewe Skryf – Advertensie, Dagboekinskrywing & Instruksies + Rubriek – 30 Punte
- Mondeling + Rubriek- 20 Punte