Leesstrategieë-handleiding
Handleiding van ongeveer 40 bladsye met verduidelikings van verskillende orde leesstrategieë.
R115.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
1. Handleiding van ongeveer 40 bladsye
2. Verduidelikings van lae- en hoë orde leesstrategieë
3. Maniere waarop die strategieë onderrig kan word
4. Voltooide werkkaarte as voorbeeld
5. Verwysings na aanvullende tekste vanaf graad 4-6 uit die DBO-werkboeke
6. Leë werkkaarte sodat u aanpassings kan maak