R92.00

Resource Description

Hierdie bron is in die vorm van ‘n Powerpoint en MP4-video. Dit is ‘n uitstekende hulpbron vir onderwysers om die proses te verduidelik hoe ‘n advertensie geskryf word. Dit bevat die ABBA-beginsel en ‘n voorbeeld advertensie word gebruik om toepassing van hierdie beginsels te verduidelik. Die formaat en uiteensetting van ‘n advertensie word verduidelik. Kernwoorde word effektief gebruik. Animasies maak die Powerpoint interessant en volg in die volgorde van hoe die les verloop. Die les is op Graad 4-leerlinge gemik en kan jaar na jaar gebruik word. Die les kan vir Gr 5-leerlinge ook gebruik word. Die Powerpoint is in MP4 formaat sodat animasies nie verlore raak nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.