Langdeling verneukbladsy (cheat sheet)
$1
Resource Description
Langdeling verneukbladsy (cheat sheet)
Dit bevat die volgende:
- Een stap-vir-stap swart print bladsy
- Een stap-vir-stap bladsy waar die verskillende stappe in kleur is. Dit sal waarskynlik makliker wees vir die leerders om te volg sonder om deurmekaar te raak.
Gebruik dit vir hulle notaboeke, werkboeke om terug te kyk sou hulle sukkel, of print dit as ‘n poster vir die klas.