KWARTAAL 1: ASSESSERINGS TAAK 3 – GRAAD 4 – 7
Hierdie vraestelle bestaan uit ‘n Leesbegrip, Visuele teks en Taal.
Graad 4: Leesbegrip: Hoe die slang sy bene verloor het.
Visuele teks: Feite oor Suid-Afrika
Taal: Vraagsinne, Lettergrepe, Hooftelwoorde en Rangtelwoorde, Voegwoorde.
Graad 5: Leesbegrip: ‘n Ongeluk
Visuele teks: Maande en Seisoene
Taal: Afkortings, Voegwoorde, Voorsetsels, Selfstandige Naamwoorde.
Graad 6: Leesbegrip: Vingers in die nag.
Visuele teks: Wind en Weer Wildtuin
Taal: Voegwoorde, Selfstandige naamwoorde, Verkleinwoorde en Meervoude, Persoonlike en Onpersoonlike voornaamwoorde
Graad 7: Leesbegrip: Vakansie by die huis.
Visuele teks: Selfoon gesprek
Taal: Soortsinne, Selfstandige naamwoorde, Voegwoorde, Voornaamwoorde
*Alle vraestelle kom met ‘n MEMO*
$11
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description