Koronavirus-tydkapsule
Koronavirus-tydkapsule les vir ‘online learning’. Leerders kan dan gevra word om ‘n video op Flipgrid te laai en vertel wat hulle in hul boks gesit het.
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Koronavirus-tydkapsule les: Vir Eerste Taal of Tweede Taal leerders, Grondslagfase
Bevat:
- ‘n kort Koronavirus-leesstuk en stukkie wat verduidelik wat ‘n tydkapsule is (time capsule)
- Lys van items wat jy in jou tydkapsule kan in sit
- ‘n ‘All About Me’ lysie, wat leerders op ‘n papier kan skryf en mooi maak, wat dan saam in die tydkapsule weggesit word
7 Slides in totaal.