Interaktiewe Werkkaart – Chemiese Reaksies
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Ek gebruik die werkkaart om chemiese reaksies vir my graad 9 leerders te verduidelik. Die produk is ook in engels beskikbaar en stem ooreen. Die interaktiewe werkkaart hou die kinders saam met my besig soos wat ek verduidelik. Dit hou hulle besig en uit die kwaad uit. Dit help aansienlik met dissipline tydens lesse vir besige klasse.