HVDMPM (BODMAS) Wiskunde kubusse. Geometriese tema
R46.00
Resource Description
Ek is mal oor hierdie HVDMPM-kubesse (blokkies). Jy kan hulle op ‘n rak stapel, of individueel van die plafon af hang, of een onder mekaar. Myne is net bokant ‘n venster, so beweeg in die wind rond en ek is MAL daaroor! Dit is ‘n goeie herinnering vir my leerders oor die volgorde waarin berekeninge moet plaasvind.
Hierdie produk is ook in Engels beskikbaar, en in verskillende temakleure. Dit is ook deel van die geometriese tema Wiskunde plakkate GROEINDE bondel. Kyk na die videovoorskou van die ‘Cool, Calm and Collected’ klaskamer-tema.