R28.75

Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.

Resource Description

Wat is ingesluit:

Bewerkbare PowerPoint-skyfies. Dit bevat feite met ‘n inleiding en slot. Elke skyfie het ‘n prent oor die onderwerp.

PDF-bladsye om te druk as jy nie PowerPoint het nie.

 

Idees vir gebruik:

Hulpbronne vir ‘n mondelinge onderwerp vir formele assessering.

Bewerkbaar (editable) om inligting op die PowerPoint te personaliseer om in die klas aan te bied.

Die pdf-weergawe is by die pakket ingesluit om te print vir ‘n plakkaat om in die klas aan te bied.

Daar is genoeg inligting oor die onderwerp om te verpersoonlik vir aanbieding of ‘n plakkaat.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.