GRATIS 5 Minute Bordspeletjie
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie bordspeletjie is ideaal wanneer net 5 of 10 minute beskikbaar is. Dit kan selfs as ‘n beloning gebruik word!
Prente: piesang, vis, bus, rok, roos, son, muis, hen, mier, boom, huis, kat, bal, mes, rob, appel, skilpad, pampoen, pikkewyn, sambreel, teddiebeer, lamp, sebra.
Hierdie speletjie kan vir enige doelwit gebruik word.
Byvoorbeeld:
RYM: watter woord rym net KAT?
Wat is die eerste klank, laaste klank?
Beskrywings
Spelreëls: skryf die meervoud van KAT