Graad R wiskunde en lewensvaardigheid aktiwiteite
$3
Resource Description
Graad R se wiskunde en lewensvaardigheid aktiwiteitsboek is prop vol aktiwiteite om leerders tydens skeppende kuns besig te hou en om vaslegging van die les te doen. Hierdie aktiwiteitsboek gaan hand aan hand met my beplanning vir graad R, ook beskikbaar op Teacha!