Graad R tema prente (kwartaal 4)
$3
Resource Description
Graad R se tema prente is nou beskikbaar. Die dek die volgende temas – dinosourusse, kersfees, lente, vind inligting oor een wilde dier, reptiele, sport, wilde diere en voëls – met kleurvolle prente om leerders se aandag te trek en behou tydens besprekings. Dit is opgestel volgens die temas in die CAPS dokument en werk beste as dit saam met my lesplanne vir graad R gebruik word – ook beskikbaar op Teacha!