Graad R letters aktiwiteitsboek
$4
Resource Description
Die letters aktiwiteitsboek vir graad R bevat al die enkel klanke wat kwartaal 3 aan geleer word – m, n, r, c, o, e, d. Elke letter het 3 aktiwiteite wat leerders kan geniet en wat vaslegging bevorder. Die aktiwiteitsboek werk perfek saam met my graad R lesplanne, ook te koop op Teacha!