$2

Resource Description

Graad 9 Wisk November Vraestel

Totaal: 75 punte.

Inhoud:

  • Faktore en Veelvoude
  • Breuke en Desimale
  • Wortels en Magte
  • Verhoudings en Proposies
  • Volgorde van Operasies en Getaloperasies
  • Eksponente
  • Patrone en Reekse
  • Algebraïese Uitdrukkings
  • Lineêre Vergelykings en Grafieke
  • Vergelykingsoplossing

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 142 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.