Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings – Kwartaal 1 (Via Afrika)
$5
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die Opsommings vir Tegnologie Graad 9, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Onderwerp 1: Strukture
- Eenheid 1: Ontwerpvaardighede: eerstehoekse ortografiese projeksie
- Eenheid 2: Ontwerpvaardighede: meer komplekse 3D voorwerpe in ortografiese projeksie met instrumente geteken
- Eenheid 3: Strukture