Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie) Maart Vraestel en Memo – 2025
$3
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die vraestel dek die volgende onderwerpe en maak 55 punte op.
Natuurlike en Gekonstrueerde Kenmerke | Tipes Hellinge (Styl en Sag) | Kaartkoördinate | Kontourlyne en Hoogte | Neerslag en Watervloei | Topografiese Kaart Interpretasie | Kaartskaal en Afstandsberekeninge | Simbolen op Kaart | Kaarte en kenmerke
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.