R214.46

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

Geografie:  Hulpbrongebruik en volhoubaarheid:

  • Eenheid 1:  Gebruik van hulpbronne.
  • Eenheid 2:  Volhoubare gebruik van hulpbronne.
  • Eenheid 3:  Voedselhulpbronne.

Geskiedenis:  Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990:

  • Eenheid 1:  1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog.
  • Eenheid 2:  1976: Die Soweto-opstand.
  • Eenheid 3:  1990: Die vrylating van Nelson Mandela en die ontbanning van die vryheidsbewegings.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.