Graad 9 Huistaal – Navorsingstaak
R115.00
Resource Description
Dit is ‘n volledige navorsingstaak met fase 1,2 en 3. Fase 1 en 2 word in kwartaal 3 afgehandel en fase 4 eers in die vierde kwartaal. Die taak handel oor Spoegwolf en hoe om die navorsing aan te pak. In die skryffase is daar 6 keuses om van te kies. Die leerders kies slegs een taak en doen dit volledig volgens die riglyne. Al drie fases het elkeen hul eie assesseringsrubriek. In die navorsingstaak is daar ook volledige riglyne oor hoe om bronne te gebruik en aan te haal, asook wat plagiaat is. Hierdie taak is dan ook gemodereer deur Gauteng-wes se onderwysdepartement.