Graad 9 April toets 2021
Lekker uitdagende vraestel met ‘n volledige memorandum wat stapsgewys uiteen gesit is. Hierdie toets is veral vir die studente die moeilike vrae in die toets wil bemeester.
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Lekker uitdagende vraestel met ‘n volledige memorandum wat stapsgewys uiteen gesit is. Hierdie vraestel dek: Getallestelsels, Heelgetalle, Wetenskaplike notasie, Eksponente, Algebraiese uitdrukkings, Algebraiese breuke, Algebraiese vergelykings, Finansiele wiskunde, Verhoudings en koers, Direkte en indirekte eweredigheid en getalpatrone.